Dwaalstories - dr Bleek het gevind..

R85.00

Illustrasies deur Katrine Harries. Oorspronklik uitgegee as Dwaalstories en ander vertellings. n Geleerde Duitser, dr Bleek het gevind dat in al die Boesmanstories elke dier sy eie taal praat, dus moes die verteller 10 - 12 tale kon praat..... Hardeband. Sewende druk 1974. 30p. Goeie toestand. Naam op eerste bladsy.

Add to Cart:

  • Model: P213
  • 1 Units in Stock
  • Manufactured by: Marais, Eugene N


This product was added to our catalog on Tuesday 28 October, 2014.