Wind uit die ooste - Maria Zeitner Linke

R75.00

Die verhaal van Maria Zeitner Linke – n Oorlewende van die Gulag deel haar ongelooflike ervarings, die skrikwekkende strafkampe en tronke, haar ontembare gees en heldegeloof. In Afrikaans verwerk deur M. du Toit. Sagteband. 1978 uitgawe. 294p. Billike toestand. Voorkant met kleeflint herstel. Blaaie gevlek.

Add to Cart:

  • Model: D652
  • 1 Units in Stock
  • Manufactured by: Hunt, Ruth


This product was added to our catalog on Monday 06 July, 2015.