Die Liefdeskronieke van Basilika

R140.00

n Heerlike mengsel van fyn spot, wysheid en humor. Dis die verhaal van n Pa wie se waardigheid op slinkse wyse ondergrawe word deur `n katwyfie. [Baie goeie toestand/ S/o op bokant beskadig. 58 p. Eerste druk 1975. Prystoekenning voor in boek.]

Add to Cart:

  • Model: E440
  • 1 Units in Stock
  • Manufactured by: Bekker, Pirow


This product was added to our catalog on Monday 13 February, 2012.