Siembamba - 14 sketse

R400.00

Benewens een het die meeste van hierdie verhale, essays en sketse in Die Huisgenoot, ook in Die Huisvrou, Huishouding, die Brandwag en S.A. New writing verskyn. Sommige is uitgesaai, terwyl ander gekies is uit boeke wat reeds die lig gesien het. Hardeband met stofomslag. 14 sketse- sommige selfsketse. 1971 uitgawe. 89p. Goeie toestand.

Add to Cart:

  • Model: AQ299
  • 1 Units in Stock
  • Manufactured by: Meintjies, Johannes


This product was added to our catalog on Tuesday 22 January, 2013.