Page 4
Gewilde boeke vir die Afrikaanse tieners is Chris Sasner se "Swart Kat reeks". In die reeks is "Die Swart Kat slaan neer", Die Swart Kat slaan 'n ster" , Die Swart Kat slaan 'n noot" , Die Swart Kat slaan n nar" en "Die Swart Kat slaan n vos".

Amper oombliklik word hy bewus van die beweging vlak voor hom. Vinnig spring hy agteruit en n skerp pyn skiet deur die wond in sy sy. Dit is amper asof Van Osse se swaard voor hom verby voel skiet. Hy kap met sy wapen ondertoe en slaan hard teen die lem van sy teenstander se swaard. Dadelik swaai hy dit terug en Van Osse gil van pyn wanneer Oloff hom in die bors tref. Blykbaar is die wond nie te ernstig nie, want nou kan hy hoor dat Van Osse nie langer probeer om sy bewegings te verberg nie. Blykbaar het die man agteruit gespring. Meteens skreeu hy hard.
Oloff die seerower - no 2 (die seewrak) deur Gerrie Radloff
Oloff tel 'n handjievol sand op en voel in die donkerte op die kruitpan rond. Die oggend toe hy hier 'n klein kanaaltjie, skaars so dik soos 'n speld verbind. As die kruit in die pan aan die brand gesteek word, versprei die vlam deur hierdie nou gangetjie en laat dit die kruit binne-in die loop ontplof. Oloff weet hoe lastig dit is as daardie gaatjie verstop raak.
Versigtig stamp hy die fyn sandkorrels daarin, totdat hy oortuig voel dat dit minstens 'n halfuur sal duur om dit weer oop te kry. Uit die agterblad van Oloff die seerower - no 7 (Die losprys) geskryf deur Gerrie Radloff
Verdere inligting aangaande die skrywer:
Gerrie Radloff is die welbekende skrywer van gewilde Afrikaanse avontuurromans soos die Buiter- en Oloff die Seerower-reekse. Sy regte naam was Gerrit van Zyl en hy is in 1971 op die jong ouderdom van 47 jaar oorlede in 'n motorongeluk naby sy huis by Melkbosstrand.
Afrikaanse Boeke van Gerrie Radloff is:
1. Oloff die seerower - no 1 Die swaardvegter
2. Oloff die seerower - no 2 Die seewrak Afrikaanse kinderboeke Afrikaanse boeke
3. Oloff die seerower - no 3 die skuim van die see Afrikaanse kinderboeke Afrikaanse boeke
4. Oloff die seerower - no 4 Kaptein Oloff Afrikaanse kinderboeke Afrikaanse boeke
5. Oloff die seerower - no 5 die verraaier Afrikaanse kinderboeke Afrikaanse boeke
6. Oloff die seerower - no 6 die vreemde kapers Afrikaanse kinderboeke Afrikaanse boeke
7. Oloff die seerower - no 7 Die losprys Afrikaanse kinderboeke Afrikaanse boeke
8. Oloff die seerower - no 8 Valk in die kraaines Afrikaanse kinderboeke Afrikaanse boeke
9. Oloff die seerower - no 9 die spioen Afrikaanse kinderboeke Afrikaanse boeke
10. Oloff die seerower - no 10 aasvoëls van die see
Besoek www.springbokboeke.co.za vir die volledige lys van Oloff die seerower Afrikaanse kinderboeke Afrikaanse boeke se boeke
Selfs in hierdie laaste oomblikke span hy sy brein tot brekens toe in om aan iets te dink wat hulle kan verlos.
Die Swart Luiperd no 67( Dodelike druppels) deur Meiring Fouche.
Hande gryp die Swart Luiperd vas. Hy spartel egter soos 'n besetene, tref 'n draakman onder die kakebeen dat hy wegsteier en vlak onderkant die rots te lande kom, en roerloos daar bly le, asof 'n muil hom geskop het.
Die leier-Draakman storm nou verentoe, met sy pistool in sy hand. Hy mik na die Swart Luiperd se agterkop. Die draak bo-op die verhoog word mal van opgewondenheid. (Die Swart Luiperd no 3 - Kamerade van die Draak is geskryf deur Braam le Roux)
Die Swart Luiperd het verskyn in volumes soos:
Die Swart Luiperd Vol Rampokkers van die paradys afrikaanse boeke uitgewers
Die Swart Luiperd Vol 1 - Gemaskerde moordenaars Braam le Roux boeke uitgewers
Die Swart Luiperd Vol 6 - Pyle van vuur Braam le Roux afrikaanse boeke uitgewers
Die Swart Luiperd Vol 12 - Skedels in die sand Braam le Roux afrikaanse boeke
Die Swart Luiperd Vol 26 - Fees van die kopbeen Braam le Roux afrikaanse boeke
Die Swart Luiperd Vol 31 - Die laaste kreet Braam le Roux afrikaanse boeke uitgewers
Die Swart Luiperd Vol 33 - Geheim van die groen hel Braam le Roux afrikaanse boeke uitgewers
Die Swart Luiperd Vol 35 - Fees van die kopbeen Braam le Rouxafrikaanse boeke uitgewers
Die Swart Luiperd Vol 36 - Draer van die bloedstene Braam le Rouxafrikaanse boeke uitgewers
Die Swart Luiperd Vol 37 - Die gorillas kom Braam le Roux afrikaanse boeke uitgewers
Die Swart Luiperd Vol 40 - Goud en assegaaie Braam le Roux afrikaanse boeke uitgewers
Die Swart Luiperd Vol 44 - Wraak van die woud Braam le Roux afrikaanse boeke uitgewers
Die Swart Luiperd Vol 48 - Monster van die moerasse Meiring Fouche afrikaanse boeke
Die Swart Luiperd Vol 49 - Afgrond van wraak Meiring Fouche afrikaanse boeke uitgewers
Die Swart Luiperd Vol 51 - Vlam van wraak Meiring Fouche afrikaanse boeke uitgewers boeke uitgewers
Die Swart Luiperd Vol 52 - Sluiers oor die woud Meiring Fouche afrikaanse boeke uitgewers
Die Swart Luiperd Vol 60 - Moord in die oerwoud Meiring Fouche afrikaanse boeke uitgewers
Die Swart Luiperd Vol 62 - Leeuspore tussen die lyke Meiring Fouche afrikaanse boeke
Die Swart Luiperd Vol 64 Meiring Fouche afrikaanse boeke uitgewers
Die Swart Luiperd Vol 67 - Dodelike druppels Meiring Fouche afrikaanse boeke uitgewers
kinderboeke, Stories , Gedigte, Afrikaanse musiek, Lees is lekker, Kook en geniet, Konsalik, Heintz G Konsalik, Cor Dirks, Beyers Boshoff
Die Jasper boeke wat geskryf is deur C.F. Beyers Boshoff, vir tieners / jeug is uitgegee deur J.P. van der Walt en Seuns (Edms) Bpk van Pretoria. Die boeke is die eeste keer uitgegee in 1959 en daar was verskeie herdrukke van die gewilde kinderboeke / jeugboeke.
Boeke in die Jasper-reeks is:
1. Jasper op hoerskool.Afrkiaanse kinderboeke
2. Jasper die rugbyheld Afrkiaanse kinderboeke
3. Jasper se plassvakansie Afrkiaanse kinderboeke
4. Jasper die speurder Afrkiaanse kinderboeke
5. Jasper en die ruimtemanne Afrkiaanse kinderboeke
6. Jasper die atleet Afrkiaanse kinderboeke
7. Jasper speel toneel Afrkiaanse kinderboeke
8. Jasper in die wildernis Afrkiaanse kinderboeke
9. Jasper op kosskool Afrkiaanse kinderboeke
10. Jasper in gevaar Afrkiaanse kinderboeke
11. Jasper se sikus-avontuur Afrkiaanse kinderboeke
Hier volg 'n uitteksel uit "Jasper op hoërskool"
Verhuis, emigreer? Lees 'n boek oor Engeland, Australie, Amerika, Boeke is goed vir jou en verbreed jou kennis. Soccer world cup 2010, "Jy kan gaan doppies blaas - ek skryf g'n opstelle nie." Dit is Jasper se antwoord toe Floors wil hê dat hy wat Jasper is, 'n opstel moet skryf oor dieremishandeling. Al is hy in standerd ses en al het hy gehoor van ontgroening op hoërskool, is hy glad nie van plan om vir hierdie seun met sy kwêvoëlkuif opstelle te skryf nie.
Collecting books , Langenhoven, Topsy Smith, Trompie, Liewe Heksie, Verna Vels, Saartjie, Otters, Cor Dirks, Uile, Jasper, Afrikaanse Japer is die kêreltjie wat so omgekrap raakas iemand na sy borselkop varwys as poenskop, en wat saam met die ander drie lede van die Viermanskap, Mossie, Giep en Ferdinand, in meer as hulle regmatige aandeel aan avontuur betrokke raak.Saam soek hulle na 'n klein seuntjie wat wegraak, en saam voer hulle kleilat-oorlog teen Floors se manne. Hulle vang saam skaapdief, en hiervoor word hulle beloon; op dieselfde dag proe hulle hoe dit smaak om te rook, en hieroor word hulle gelooi.
to work with computors and a lot more.Oom Kaspaas, Afrikana, Africana, F.A. vernter,P J Schoeman, Jasper, trompie, Ramala, Swart
Hierdie is die eerste titel in die Jasper-reeks. Vir enige seun sal dit ure se genot verskaf, want dit is 'n boek on te lees en te herlees. Saam met die Viermanskap is die leser bly oor die sukses wat behaal word, en saam met die vriende word daar getreur oor die brandende sitvlakke. Die skrywer (C.F. Beyers-Boshoff) het uitmintend daarin geslaag om 'n boek te skryf oor seuns vir seuns.
Page 4 Sample Text ...
This section of text is from the Define Pages Editor located under Tools in the Admin.
To remove this section of the text, delete it from the Define Pages Editor.


