Mostert, Dirk




Product Image Price- Item Name
Die roos van Radyn R50.00

Add:

Die roos van Radyn

Hardeband sonder stofomslag. 1944 uitgawe. 194p. Goeie toestand. Buiteblad beskadig, geen rugkant.
Nooientjies van die Onderland R100.00

Add:

Nooientjies van die Onderland

Hardeband. 1938. 301p. Verhale van Nooiens en Jongkerels, van Liefde en Smart, van Geheime en Gevaar, van Jeug en Romanse. Goeie toestand.
Spektakel en debakels- 3de versameling van oom Bart R150.00

Add:

Spektakel en debakels- 3de versameling van oom Bart

Derde versameling sketse en gedoentes van oom Bart. Sagteband. Derde druk 1945. 97pGoeie toestand. Voorblad klein stukkie uit regs bo.
Stad sonder Siel R100.00

Add:

Stad sonder Siel

Hardeband met fotostaat stofomslag. 1946 uitgawe. Buiteblad trek los van blokboek. Van blaaie se hoeke gevou. 303p.
Uit my ou Vrystaat R100.00

Add:

Uit my ou Vrystaat

Hardeband met prent. 1938 uitgawe. 294p. Goeie toestand. Naam op eerste bladsy.
Wie ken sy hart R150.00

Add:

Wie ken sy hart

Hardeband met stofomslag. 1947. 279p. Baie goeie toestand - byna nuut