van Wyk Louw, NP




Product Image Price- Item Name
Berigte te velde R200.00

Add:

Berigte te velde

Opstelle oor die Idee van `n Afrikaanse Nasionale Letterkunde. Hardeband met stofomslag. 69 p. 1959. Goeie toestand. Stofomslag is beskadig. Naam...
Dagboek van n Soldaat R95.00

Add:

Dagboek van n Soldaat

n Hoorspel.Hardeband. 1976. 57p. Ex skoolboek. Stempels, ligte potloodaantekeninge.
Dias R65.00

Add:

Dias

Hardeband. 1987. 47p. Ex skoolboek. Stempels voor in, potloodaantekeninge.
Die Halwe Kring R100.00

Add:

Die Halwe Kring

Hardeband. Bekroon met Hertzogprys 1940. Vierde druk 1985. 56p. 24 Verse. Soos nuut.
Die Held R50.00

Add:

Die Held

Hardeband met prent voor op. 1986. 40p. Ex skoolboek. Stempels voor in, ligte potloodaantekeninge.Rakskaafmerke, rugkant beskadig.
Koning-Eenoog R75.00

Add:

Koning-Eenoog

Hardeband. N Spel van Anachronismes en n Anachronisme. Vyfde druk 1978. 69p. Goeie toestand.
Kruger breek die pad oop en ander hoorspele R225.00

... more info
Sold Out

Kruger breek die pad oop en ander hoorspele

Hardeband met stofomslag. 1964. 76p Goeie toestand.
Lojale Verset R50.00

Add:

Lojale Verset

Hardeband met Stofomslag. Vyfde druk 1975. 113p. Goeie toestand. Kleefband merke voor en agter inboek.
Skietlood R125.00

Add:

Skietlood

Hardeband. 1982 uitgawe. 101p. Goeie toestand.
Studie Gids - Dias en ander Hoorspele R50.00

Add:

Studie Gids - Dias en ander Hoorspele

Blokboeke no 6. Sagteband. 1966 uitgawe. 32p. Goeie toestand. Naam op eerste bladsy. Aantekeninge deur boek.