Prinsloo, Mara




Product Image Price- Item Name
Daar sal Blomme wees R35.00

Add:

Daar sal Blomme wees

Hardeband. 1981 uitgawe. 151p. Billike toestand. Waterskade. Rugkant beskadig. Naam voor ingeskryf.
Die gebarste kruik R40.00

Add:

Die gebarste kruik

Hardeband met stofomslag. 1983 Daan Retief uitgewers. 116p. Goeie toestand
Die Laaste Deur R35.00

Add:

Die Laaste Deur

Hardeband met stofomslag. 1971 uitgawe. 197p. Goeie toestand. Kleeflintmerke voor en agter in boek. Pengeskryf op voorblad.
Die Verwaaide Blaar R38.00

Add:

Die Verwaaide Blaar

Hardeband met stofomslag. 221p. Goeie toestand. Stempel op voorblad. Kleeflintmerke voor en agter in boek.
Gekneusde bloeisel R40.00

Add:

Gekneusde bloeisel

Hardeband met stofomslag. 1980 uitgawe. 250p. Goeie toestand. Stofomslag is verweer op hoeke - naaminskripsie voor in boek.
Huiwerende Skaduwees R34.00

Add:

Huiwerende Skaduwees

Hardeband met stofomslag. 1973 uitgawe. 177p. Goeie toestand. Stofomslag geskeur.
n Blink Horison R32.00

Add:

n Blink Horison

Hardeband met stofomslag. 1992 uitgawe. 168p. Goeie toestand. Naam op eerste bladsy. Stofomslag liggies geskeur.
Ongeskonde Offerande R25.00

Add:

Ongeskonde Offerande

Hardeband sonder stofomslag. 1974 uitgawe. 232p. Goeie toestand. Blaaie gevlek.
Onrus op Koppie-Alleen R37.00

Add:

Onrus op Koppie-Alleen

Hardeband met stofomslag. 1974 uitgawe. 163p. Goeie toestand. Naam op voorblad.
Rustige seile R40.00

Add:

Rustige seile

Hardeband met stofomslag. 1983 uitgawe. 148p. Goeie toestand.