Mikro - CH Kuhn




Product Image Price- Item Name
Alberdine Bantjies Speuder R125.00

Add:

Alberdine Bantjies Speuder

Hardeband sonder stofomslag. 1947 uitgawe. 263p. Goeie toestand. Naam op eerste bladsy.
Anna Beyers R80.00

Add:

Anna Beyers

Hardeband sonder stofomslag. Tweede druk 1951. 188 p. Boek in baie goeie toestand. Naam inskripsies voor in boek
Basjan Bastiaanse R225.00

Add:

Basjan Bastiaanse

Hardeband sonder stofomslag. 1944. 231p Goeie toestand
Daar was nege R60.00

Add:

Daar was nege

Hardeband.1969 (sewende druk). 166p.Rugkant weg. Bindwerk goed
Daar was nege R65.00

Add:

Daar was nege

Hardeband.1945 uitgawe. 166p. Naam of eerste bladsy
Die eensame wag -geinspireer deur legendariese Karl Stramrood R200.00

Add:

Die eensame wag -geinspireer deur legendariese Karl Stramrood

Hardeband met groen leerbuitblad. 162p. Goeie toestand. Naam op eerste bladsy. Verhaal is geinspireer deur legendariese Karl Stramrood
Die goue protea R60.00

Add:

Die goue protea

Hardeband. Geen stofomslag. Sewende druk 1969. 130p. Ex bib boek. Skaafmerke op rugkant
Die koperkanon R70.00

Add:

Die koperkanon

Sagteband. Derde uitgawe twaalfde druk 1988. 116p. Baie goeie toestand
Die koperkanon R100.00

Add:

Die koperkanon

Hardeband met stofomslag. 1962. 184p.Stempels
Die Parskuip R140.00

Add:

Die Parskuip

Sagteband. 1973 uitgawe. 143p. Goeie toestand.