Kinderboeke (7-12jr)




Product Image Price- Item Name
Die Seerower van Cadiz Deel 2 : Die Ramp van die Juno R45.00

Add:

Die Seerower van Cadiz Deel 2 : Die Ramp van die Juno

Hardeband met prent voorop. 1977 uitgawe. 112p. Goeie toestand
Die Seerower van Cadiz Deel 3 : Bestemming Groenland R50.00

... more info
Sold Out

Die Seerower van Cadiz Deel 3 : Bestemming Groenland

Deel 3. Hardeband. 1977. 108p. Goeie toestand. Outeur : Nickey van Schalkwyk. Swart en wit prente.
Die Skat van Spookkoppie R40.00

Add:

Die Skat van Spookkoppie

Sagteband. Selflees Fiksielees Vyfde leesjaar. Kleur illustrasies. 1991 uitgawe. 56p. Pengeskryf op binneblad. Rakskaafmerke aan buiteblad....
Die storm R38.00

Add:

Die storm

Sagteband. Lekker-lees-en-leer. 32p. Illustrasies Gina Daniel. Baie goeie toestand
Die Straatspeuders - Die hawe-avontuur R50.00

Add:

Die Straatspeuders - Die hawe-avontuur

Sagteband. 1995 uitgaawe. 56p. Goeie toestand - NUUT
Die swart Hings R50.00

Add:

Die swart Hings

Hardeband. 1953 uitgawe. 192p. Ex skool boek. Bindwerk verswak. Kleeflintmerke voor en agter in boek.
Die Swart Kat Slaan n Ster en verdere avonture R130.00

... more info
Sold Out

Die Swart Kat Slaan n Ster en verdere avonture

Hardeband met prent voorop. Eerste uitgawe, tweede druk 1982. 103p. Stempel op voorste binneblad. Rugkant trek los.
Die Swart Kat Slaan Neer en ander avonture R150.00

... more info
Sold Out

Die Swart Kat Slaan Neer en ander avonture

Hardeband met stofomslag. Eerste uitgawe, eerste druk 1982. Soos op TV. Goeie toestand - NUUT
Die Trojaanse Perd R40.00

Add:

Die Trojaanse Perd

Die verhaal van n vernuftige plan. Geillustreer deur Michael Eagle. Oorspronklike titel: The Trojan Horse. Vertaal deur Tinus Strydom. Hardeband....
Die Tronkskip R25.00

Add:

Die Tronkskip

Sagteband. Eerste uitgawe 1989. 32p. Goeie toestand. Volkleur prente. Illustrasies deur Corne Genzmer