Kinderboeke (7-12jr)




Product Image Price- Item Name
Die Klein Vreemdeling R85.00

Add:

Die Klein Vreemdeling

Hardeband. Goeie toestand. Rugkant beskadig. Naam op eerste bladsy geskryf. 1967 tweede druk.
Die Kraaie en die Ryk Kaptein R53.00

Add:

Die Kraaie en die Ryk Kaptein

Hardeband met stomofslag. Eerste druk 1977. 55p.
Die kring van keerom R18.00

Add:

Die kring van keerom

Hardeband sonder stofomslag. Ou bib boek. 1970, 136p. Goeie leeskopie. Ook skrywer van Huppel reeks
Die laaste vanggat R70.00

Add:

Die laaste vanggat

Hardeband met stofomslag. 1984 eerste uitgawe. 82p. Goeie otestand. Naam voor in boek geskryf. Stofomslag op die kante lig beskadig
Die laaste vanggat R70.00

Add:

Die laaste vanggat

Hardeband met stofomslag. 1984 eerste uitgawe. 82p. Goeie toestand. Stofomslag op die kante lig beskadig
Die Louws van Linton reeks: Boek 00 - Die Keer - Onskuldig R125.00

Add:

Die Louws van Linton reeks: Boek 00 - Die Keer - Onskuldig

Hardeband sonder stofomslag. 1963.Dagbreek Boekkring. 89p. Goeie toestand. Stempel voor in.
Die Louws van Linton reeks: Boek 10 - Gogga - Die Engeltjie R80.00

... more info
Sold Out

Die Louws van Linton reeks: Boek 10 - Gogga - Die Engeltjie

Die Louws van Linton Boek 10. Hardeband met fotostaat stofomslag.. 90p. Jaar van uitgawe onbekend - waarskynlik 1968. Bilike toestand. Bladsye...
Die Mientjie-reeks - Mientjie-hulle R120.00

Add:

Die Mientjie-reeks - Mientjie-hulle

Mientjie-reeks. Hardeband met Prent. Daan Retief 1983 uitgawe. 85p. Illustrasies deur Anne Barnard. Goeie toestand.
Die Mientjie-reeks no 4 - Die Tokkolossie R100.00

... more info
Sold Out

Die Mientjie-reeks no 4 - Die Tokkolossie

Hardeband met prent op. Derde uitgawe, eerste druk 1974. 83p. Baie goeie toestand. Tokkelosies
Die Mientjie-reeks no 5 - Mientjie en die geheime wapen R70.00

Add:

Die Mientjie-reeks no 5 - Mientjie en die geheime wapen

Hardeband met Prent. 1983 uitgawe. 110p. Goeie toestand. Biblioteek stempel op eerste bladsy. (Mientjiereeks deel 5)