Kinderboeke (2-6jr)




Product Image Price- Item Name
Jan More en die Hamer R30.00

Add:

Jan More en die Hamer

Illustrasies deur Elizabeth Pulles. Hardeband. 1988 uitgawe. 30pp. Goeie toestand.
Jesus by die troue - Die Bybel vertel-reeks no 2 R30.00

Add:

Jesus by die troue - Die Bybel vertel-reeks no 2

Sagteband. 21p. Verskeie kleur illustrasies. Goeie toestand. Vir begin leser.
Jesus werk in Galilea R15.00

Add:

Jesus werk in Galilea

Sagteband. Ek Lees My Bybel Al Self - Die Lewe Van Jesus no 6. 1979. 41p. Goeie toestand.
Kalie R30.00

Add:

Kalie

Hardeband met swart en wit tekeninge op elke bladsy. 1975 uitgawe. Verweer op hoeke. Billike toestand
Katjiestewels R28.00

Add:

Katjiestewels

Ladybird- verhale. 45p. Goeie toestand. Kleur prente.
Klasie Kol die Kolhasie R40.00

Add:

Klasie Kol die Kolhasie

Hardeband. Swart en Wit prente. Eerste prent is ingekleur. Illustrasie deur Hans Nel.
Klein Duimpie R29.00

Add:

Klein Duimpie

51p,hardeband, het naam en pen merke. Ladybird sprokies reeks.
Klein Kadetreeks No 08 : Mankvoet van die Rotskoppies R120.00

... more info
Sold Out

Klein Kadetreeks No 08 : Mankvoet van die Rotskoppies

Hardeband. Klein Kadet No 8. 1961. 171p. Baie goeie toestand.
Klein Kadetreeks No 08 : Mankvoet van die Rotskoppies R100.00

Add:

Klein Kadetreeks No 08 : Mankvoet van die Rotskoppies

Klein Kadet No 8. Hardeband. Eerste druk 1961. 171p. Goeie toestand. Ex bib boek met goeters. Rugkant het bib plakker opgehad.
Knikkie by die see - no 7 R50.00

Add:

Knikkie by die see - no 7

Hardeband. 60p. 1993 uitgawe. Toestand soos nuut. Het naam voorgeskryf