Kinderboeke (2-6jr)




Price Product Image Item Name
R35.00

Add:

Aladdin se Lamp

Aladdin se Lamp

Hardeband.1977. Illustrasies Alida Carpenter. 28p. Verwerk deur Maxie Nel.
R49.00

Add:

Broer Haas se slimstreke

Broer Haas se slimstreke

Hardeband. Effens verweer op hoeke, Disney Walt(afrikaans)
R60.00

Add:

Casimir probeer kul

Casimir probeer kul

Hardeband met prent voor op. Kindereiland soos op TV. Eerste Afrikaanse uitgawe, 1980. 32p. Goeie toestand - soos NUUT.
R50.00

Add:

Casimir se standbeeld

Casimir se standbeeld

Hardeband. Soos op TV. 1980 uitgawe. 32p. Goeie toestand. Vol kleurprente
R50.00

Add:

Die Bybel vertel (boek no 2) - Manne van God

Die Bybel vertel (boek no 2) - Manne van God

Stories in boek is: Jacob en Esau; Josef; Moses; Dawid. Nuweleser-Bybelgedeeltes. Vlak 1. Sagteband. Tweede druk 1995. 107p. Goeie toestand. Teks...
R50.00

Add:

Die Bybel vertel (boek no 4) - Wonderwerke van Jesus

Die Bybel vertel (boek no 4) - Wonderwerke van Jesus

Stories in boek is: Jesus maak die storm stil; Jesus maak n siek man gesond; Jesus maak n blinde man gesond; Die dogtertjie wat dood was....
R50.00

Add:

Die Bybel vertel (boek no 5) - Jesus leef

Die Bybel vertel (boek no 5) - Jesus leef

Stories in boek is: Jesus leef; Die barmhartige samaritaan; Die seun wat van die huis af weg is; Jesus gaan weg. Nuweleser-Bybelgedeeltes. Vlak 1....
R100.00

Add:

Die Elfies en die Skoenmaker

Die Elfies en die Skoenmaker

Ladybird Selflees Vlak 3. CD en Boek: Selflees en Luister. Toestand soos nuut.
R125.00

Add:

Die geheim-reeks no 1 - Die geheim van die Eiland

Die geheim-reeks no 1 - Die geheim van die Eiland

Hardeband sonder stofomslag. Tweede druk. 74p. Goeie toestand. Stempels op eerste bladsy
R100.00

Add:

Die Groot Oerwoudboek

Die Groot Oerwoudboek

Hardeband met stofomslag. 1967. 240p. Ou bib boek.


New Products For June - Kinderboeke (2-6jr)