Kinderboeke (13jr+)




Product Image Price- Item Name
Die Rooikatte word Speurders R75.00

Add:

Die Rooikatte word Speurders

Hardeband met stofomslag. Sesde druk 1970. 96p. Ou bib boek. Goeie toestand.
Die Sakmense R35.00

Add:

Die Sakmense

Hardeband. 1985 uitgawe. Sanlamprys vir Jeuglektuur 1985. 99p. Goeie toestand.
Die skipperskneg van Spookbaai R32.00

Add:

Die skipperskneg van Spookbaai

Hardeband. Daan Retief 1980 uitgawe. 89p. Hardeband lyk bietjie ou. Boek in goeie toestand
Die Straatspeuders - Vuyo tot die redding R15.00

Add:

Die Straatspeuders - Vuyo tot die redding

Sagteband. 1998 uitgawe. 63p. Ek skool boek. Billike toestand. Rugkant gekou. Potloodaantekeninge deur boek. Naam voor ingeskryf. Stempel op voorblad.
Die stryd om mag in Europa R100.00

Add:

Die stryd om mag in Europa

Lees- en leerreeks. Hardeband. 1971 uitgawe. 64p. Goeie toestand. Stempel op bladsy.
Die Tierlelie R25.00

Add:

Die Tierlelie

Hardeband, geen stofomslag
Die Tweebeenjagter en ander kinderstories R150.00

Add:

Die Tweebeenjagter en ander kinderstories

Hardeband met fotostaat-stofomslag. 126p. 1965 uitgawe. Goeie toestand. Naam op binneblad.
Die Uile no 06 - Die Uile in die Verlore Stad R285.00

Add:

Die Uile no 06 - Die Uile in die Verlore Stad

Hardeband sonder stofomslag. Tweede uitgawe, tweede druk 1973. 122p. Gebruikte boek het water/kofie merk op hardeband.
Die Uile Omnibus 4 R575.00

Add:

Die Uile Omnibus 4

Uile in die wapad,Uile in die stad, Uile in die Gimnasium.Hardeband. 1996. Baie goeie toestand. Uile in die wapad,Uile in die stad, Uile in die...
Die Verdoemdes R40.00

Add:

Die Verdoemdes

Hardeband met stofomslag. 1978 uitgawe. 91p. Goeie toestand. Stofomslag geskeur. Pengeskryf op stofomslag.