Kinderboeke (13jr+)




Product Image Price- Item Name
Baroen en ander Kaapse Stories - 15 stories R85.00

Add:

Baroen en ander Kaapse Stories - 15 stories

Hardeband. 1982 uitgawe. 80p. Goeie toestand. 15 Stories
Bewakers van die Koningshuis R45.00

Add:

Bewakers van die Koningshuis

n Boek oor jagluiperde. Hardeband met stofomslag. Eerste uitgawe, eerste druk, 1982. 112p. Erg Waterskade.
Bokkie op Kosskool R50.00

Add:

Bokkie op Kosskool

Hardeband met stofomslag. Tweede druk 1983. 136p. Goeie toestand. Ex-Biblioteekboek.
Braham op Skool R70.00

... more info
Sold Out

Braham op Skool

Hardeband met stofomslag. 1948 uitgawe. 88p. Goeie toestand. Stofomslag klein skeurmerkies, geskryf op binneblad.
Chrissie en Joey R50.00

Add:

Chrissie en Joey

Hardeband sonder stofomslag. 1925. 325p.Geskryf op skutblad.
Ciske - Afrikaanse weergawe R80.00

Add:

Ciske - Afrikaanse weergawe

Sagteband. Dertiende druk 1989. 225p. Skool uitgawe. Ex skoolboek in goeie toestandPiet Bakker
Cosette R125.00

Add:

Cosette

Hardeband met stofomslag. 1970. 72p. Baie goeie toestand - NUUT
Daar is spore op die maan R35.00

Add:

Daar is spore op die maan

Sagteband. 1995. 87p . Die sagteband lyk ou maar boek is in goeie toestand.
Danda R100.00

Add:

Danda

Sagteband. 1978. 158p. Blaaie vergeelGoeie toestand.
Danda op oudeur R20.00

Add:

Danda op oudeur

Hardeband met Prent. 1977. 122p. Redelike toestand. Stempels.