Kinderboeke (13jr+)




Product Image Price+ Item Name
Tessa en die Trourokke

... more info
Sold Out

Tessa en die Trourokke

Hardeband met stofomslag. Derde druk 1979. 147p. Goeie toestand. Boodskap van vorige eienaar voor inboek, stofomslag klein skeurmerkies.
Die Straatspeuders - Vuyo tot die redding R15.00

Add:

Die Straatspeuders - Vuyo tot die redding

Sagteband. 1998 uitgawe. 63p. Ek skool boek. Billike toestand. Rugkant gekou. Potloodaantekeninge deur boek. Naam voor ingeskryf. Stempel op voorblad.
Die Verre Noorde R15.00

Add:

Die Verre Noorde

Hardeband met stofomslag. 1962. 158p. Ou bib boek.
Danda op oudeur R20.00

Add:

Danda op oudeur

Hardeband met Prent. 1977. 122p. Redelike toestand. Stempels.
Drie wilgers R20.00

Add:

Drie wilgers

Hardeband met Prent. 1979 uitgawe. 82p. Goeie toestand. Boodskap op binneblad.
Hy wou leef R20.00

Add:

Hy wou leef

Hardeband met prent voor op. Oorspronklik uitgegee as The Man Who Was Left For Dead. 1980. Baie goeie toestand. Ware verhaal. 42p.
Jeug R20.00

Add:

Jeug

Hardeband. Virde druk. 157p. Goeie toestand. Naam op binneblad.
Nagmerrie-reeks No 1 - Videomanie R20.00

Add:

Nagmerrie-reeks No 1 - Videomanie

Sagteband. Eerste uitgawe, eerste druk 1995. 151p. Goeie toestand. Naam voor ingeskryf. Voorblad trek los.
Net Maar Onder Ons - n Boek vir Tienderjarige Dogters R20.00

Add:

Net Maar Onder Ons - n Boek vir Tienderjarige Dogters

Hardeband met prent voor op. Tweede uitgawe 1976. 95p. Baie goeie toestand.
Die Koms van die Fluitspeler R25.00

Add:

Die Koms van die Fluitspeler

Hardeband met stofomslag. Eerste druk 1989. 136p. Baie goeie toestand. Ou Bib boek.