Drama, Prosa & Taal




Product Image Price- Item Name
Die goue kring R150.00

Add:

Die goue kring

Hardeband. 1978 tweede druk. 117p. Goeie toestand. Naam op eerste bladsy.
Die groot wit roos R60.00

Add:

Die groot wit roos

Hardeband met prent. 1989 eerste uitgawe, eerste druk. 90p. Goeie toestand. Naam op eerste bladsy.
Die Halwe Kring R100.00

Add:

Die Halwe Kring

Hardeband. Bekroon met Hertzogprys 1940. Vierde druk 1985. 56p. 24 Verse. Soos nuut.
Die Hamer van die Hekse R95.00

... more info
Sold Out

Die Hamer van die Hekse

Hardeband. n Drama in ses episodes gebaseer op Die Heks van C Louis Leipoldt. Eerste uitgawe, 1976. 55p. Gebruikte boek in goeie toestand. Stempel...
Die Heks R85.00

Add:

Die Heks

Sagteband. 1961 uitgawe. 39p. Goeie toestand. Pengeskryf op somige bladsye.
Die Held R50.00

Add:

Die Held

Hardeband met prent voor op. 1986. 40p. Ex skoolboek. Stempels voor in, ligte potloodaantekeninge.Rakskaafmerke, rugkant beskadig.
Die Here is my Herder R25.00

... more info
Sold Out

Die Here is my Herder

Bekende Bybelgedeeltes. Hardeband. 1986 uitgawe. 44p. Goeie toestand. Volkleur prente. Boodskap op eerste bladsy.
Die hoe drif -bekroonde drama van 1963 R50.00

Add:

Die hoe drif -bekroonde drama van 1963

Vier bedrywe. Hardeband sonder sotfomslag. 1963. 69p. Goeie toestand. Stempel voor in boek
Die huis van die dowe R350.00

Add:

Die huis van die dowe

Hardeband. 1967 eerste uitgawe. 107p. Gebruikte boek in goeie toestand. Boodskap op eerste bladsy.
Die Huis van die Vier Winde - en ander verhale R150.00

... more info
Sold Out

Die Huis van die Vier Winde - en ander verhale

6 verhale : Isaak Slyk; Die spookbul van Farellone; Salas Y Gomez; Jonkheer van der Made tot Zevenster; Die vliegende Hollander. Hardeband met prent...