Natuur & Wildlewe




Product Image Price+ Item Name
Ontdek amfibie R20.00

Add:

Ontdek amfibie

Sagteband. 1984 uitgawe. 41p. Goeie toestand. Volkleur prente. Illustrasies deur Willem Truter
Ontdek die Kaapse Fynbos en sy dierelewe R38.00

Add:

Ontdek die Kaapse Fynbos en sy dierelewe

Sagteband met prent. 1988 uitgawe. 48p.Baie Goeie toestand het prent in kleur.
Die Proteaceae van S.A. R40.00

Add:

Die Proteaceae van S.A.

Hardeband. Eerste druk, 1970. 110p. Goeie toestand - skade aan rugkant en boekblok is los.
Instituut vir Tropiese en Subtropiese Gewasse - die geskiedenis R50.00

Add:

Instituut vir Tropiese en Subtropiese Gewasse - die geskiedenis

1926 - 1994. Hardeband met Stofomslag. 1995 uitgawe. 122p. Goeie toestand - NUUT. Vol kleur prente.
Teelprobleme en Kunsmatige Inseminasie R50.00

Add:

Teelprobleme en Kunsmatige Inseminasie

Hardeband. Tweede uitgawe. 224p. Goeie toestand.
Visse van die Tsitsikamaseekus Nasionale Park R50.00

Add:

Visse van die Tsitsikamaseekus Nasionale Park

Sagteband. 161p. Boek in goeie toestand. Omslag beskadig.
Die Kongo R60.00

Add:

Die Kongo

Hardeband. Eerste uitgawe, eerste druk 1980. 67p. Goeie toestand. Prystoekening voor in boek geplak.
U onontdekte land R70.00

Add:

U onontdekte land

Hardeband. 47p. Goeie toestand.
Bedreigde Fauna / Endangered Fauna R75.00

Add:

Bedreigde Fauna / Endangered Fauna

Afrikaans / English. 6de Vaste seelreeks van Suid-Afrika. Hardeband met stofomslag. 36p. Goeie toestand. Volkleur prente.
Kaapse Skieeiland: Veldblomgids van Suid-Afrika 3 R78.00

Add:

Kaapse Skieeiland: Veldblomgids van Suid-Afrika 3

Sagteband met prent. 1983 uitgawe. 239p.Baie Goeie toestand het prent in kleur. Het potlood en penmerke.