Humor - Afrikaans




Product Image Price Item Name-
Vinnige Flitsies R50.00

Add:

Vinnige Flitsies

Grappies, Geestige Anekdotes en Kwinkslae. Hardeband. 1944 uitgawe. 185p. Goeie toestand. Rugkant is beskadig. Naam op binneblad.
U in die Hof vir Klein Eise R60.00

Add:

U in die Hof vir Klein Eise

n Praktiese handleiding. Die handleiding wat u volledig inlig oor hoe u die hof vir klein eise so voordelig moontlik kan benut. Sagteband. 1986...
Tolla R200.00

Add:

Tolla

Hardeband. Gaatjie regdeur boek gepons met toutjie deur vir ophang aan deurhandvatsel. Baie goeie toestand. 2000. 95p.
Pastoor Scholls trek sy toga uit en ander stories R40.00

Add:

Pastoor Scholls trek sy toga uit en ander stories

Sagteband. Eerste uitgawe, eerste druk 1999. 144p. Goeie toestand.
Ma, se vir Sussie R225.00

Add:

Ma, se vir Sussie

Weer briewe van Kleinjan. Hardeband met stofomslag. Eerste uitgawe, derde druk 1985. Goeie toestand.
Ma Weet Mos R225.00

Add:

Ma Weet Mos

Hardeband met stofomslag. Eerste uitgawe, negende druk 1984. 83p. Goeie toestand.Stofomslag het voor skeurtjie in
Karoo Ditsems en Datsems R50.00

Add:

Karoo Ditsems en Datsems

Sagteband. 1998 uitgawe. 80p. Goeie toestand.
Karoo dinge R50.00

Add:

Karoo dinge

Sagteband. 1997 uitgawe. 80p. Goeie toestand. Boodskap op eerste bladsy.
Humour in SA Uniform R45.00

Add:

Humour in SA Uniform

Paperback. Sagteband. Tweetalig. 1990. 188p. Goeie toestand. Good as new. Boodskap voor inboek
Flaters en Kraters R65.00

Add:

Flaters en Kraters

Sagteband. Eerste uitgawe 1996. 150p. Boek in goeie toestand - blyk n ex bib.-boek te wees