Welkom by Lizmar boeke / Welcome Lizmar books

Welcome Guest! Would you like to log yourself in?


Welkom aan ons kliente ook die van Springbokboeke

Groot verskeidenheid Afrikaanse liefdesverhale, Speurverhale, Biografië en kinderboeke / kleuterboeke

  

Ruiter in Swart en KID die swerwer.

Volledige reekse van die fotoverhale nou beskikbaar

Kliek hier on te bestel

Branches:
Elardus Park: Tel 012 345 4040
Monument Park Centre: Tel 012 346 6738
Equestria Shopping centre: Tel 012 807 2710

Trading hours:
Monday to Friday : 09h00 - 18h00.

Saturdays: 08h00 - 13h00 (Elarduspark & Equestria)
Saturdays: 09h00 - 14h00 (Monumentpark )
Sundays & Public Holidays - Closed
  

Address:
570 Dakota Street, Elarduspark, 0181
Tel: 012 345 4040
Fax: 086 671 7784

Want to publish your own book?

Debutants & experienced writers are all welcome. We can help. No job to BIG or to small, We would like to be of assistance with the publishing of your book. We offer the following:

  • Text editing.
  • Layout of the book.
  • Artwork and design.
  • Supplying an ISBN and bar code.
  • Printing of book.
  • Binding of book.
  • Create a website for you 
  • Marketing of book*

For further enquieries please contact me andre@lizmar.co.za

or get all the info at www.lizmarpublishers.co.za

  

Louis Malerbe se Christelike boeke bly steeds gewild.

Klik hier om Louis Malherbe se boeke te bestel

   

Swart Luiperd is steeds beskikbaar.

Kliek hier om te bestel

Lees meer oor die Swart Luiperd reeks

Lees ook oor die Pronk uitgawe van die Swart Luiperd reeks

Ettie Bierman is geen onbekende by lesers nie.

Kliek hier om haar boeke te bestel

 

dr Andrew Murray is geen onbekende in Godsdientige kringe nie.

Kliek hier

Kliek hier om van sy boeke te koop

om meer te lees van sy boeke

   

Verskeie van die Trompie reeks nou weer in voorraad - of dit nou die eerste uitgawes of Tompie - TV uitgawes is.

Kliek hier vir 'n lys van Topsy Smith se boeke

Koop van Topsy Smith se boeke

Lizmar books you will find books which are out of print, fiction books, Africana books, Books on fiction , Children books, History books, World war books, Boer war books, Christian books, Gardening books, D.I.Y. books, book on Art,  Crafs & hobbies,  

Please note you have to LOG IN to shop online.
New customers will first have to create an account
.

PLEASE NOTE: We specialize in used books

Daar is ook natuurlike verskeie Afrikaanse boeke soos liefdesverhale, biografië, Christelike boeke, Kinderboeke, Kleuterboeke, boeke om te help met skoolwerk, Naslaanboeke, Kos en kookboeke, Naaldwerk, breiwerk, hekelwerk en boeke oor verskeie ander stokperdjies.

Teken aan en bestel die boeke by ons aanlynwinkel. Slegs boeke by ons Elarduspark winkel word op die webwerf vertoon.

LET EGTER: Ons spesialiseer in goeie gebruikte boeke

Die Uile-reeks van Cor Dirks is weer beskikbaar

Spring gou om nie die boeke te mis nie!

Kliek hier om te bestel

Kliek hier om meer te lees oor die Uile-reeks

   

   

Wille Martin bly 'n liefling skrywer met boeke wat verskeie genres dek naamlik liefdesverhale, wetenskapfiksie/ fantasie verhale, kinderboeke, stories uit die vroeë dae van die ou Kaap en nog meer.

Kliek hier vir 'n lys van haar boeke
Kliek hier vir 'n boeklys of om meer te lees van Wille Martin se boeke

   

Ons het ook weer 'n goeie versameling van goeie Afrikaanse leesboeke- (sommige noem die Africana of hoendertande!)

Karl Kielblock is geen onbekende nie 

Koop van nou Die Lafras Cuyper reeks van Karl Kielblock 

Verskeie boekies van die Ladybird reekse vir kinders van 2 - 7 jaar in voorraad.

Lees meer oor die onder reekse in die LADYBIRD boekies

Koop van die Ladybird boekies

  

Babasorg deur Dr Jan van Elfen

Baby & child care by Marina Metropulos


Lizmarboeke koop en verkoop goeie gebruikte boeke. Boeke wat uit druk is asook skaarsboeke soos Die Swart Luiperd, kinderboeke, kleuterboeke, tuinboeke, Romans en Afrikaanse fiksie, boeke vir hul met skooltake en eksamens - DIY boeke, Christelike boeke asook liefdeverhale / romanse. Ook  English fiction, Biographies, factual books

Kliente moet AANTEKEN om te koop.
Nuwe klante 
moet eers 'n rekening open

Gewilde skrywers van speurverhale is:

Gewilde skrywers van liefdesverhale en romans is:

 

Template designed by Sage Fish.com. Copyright © 2012 Zen Cart. Powered by Zen Cart